Visit the official COVID-19 government website to stay informed: sacoronavirus.co.za

Baratok Solutions

 Occupational Health & Safety / Posted 5 months ago by Daniel Langenhoven / 110 views

Ons doen stof beheer op paaie, myne, quarries en fabrieke. Misting systeme om fyn stof beheer. Baratok verskaf disinfection units wat mobiel is of permanent geinstalleer word. Die mobile unit kan gebruik word om kantore en voertuie te ontsmet
Baratok voorsien ook ‘n wye reeks produkte wat klein en groot areas kan ontsmet en ook ander skoon maak middels.
Alle Health & Safety benodighede kan ons ook voorsien.

  • Business Hours : 7h00 tot 18h00
Contact details

Villiers Street BrackenfellNorthern Suburbs,Western Cape,7560 Show Phone Number *****

Contact this listing owner